Vito Scotti

Vito Scotti
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Vito Giusto Scozzari[1]
Geboorte (1918-01-26)26 Januarie 1918
Sterfte 5 Junie 1996 (op 78)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Vito Scotti (26 Januarie 1918 – 5 Junie 1996) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Aristocats (1970), The Godfather (1972), Loaded Weapon 1 (1993), en Get Shorty (1995).

  1. "Vito Scotti" (in Engels). NNDB. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Julie 2019.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy